advertisement
Question
Posted by: Cisca | 2019/05/22

Rooi, opgeswelde voete

Ek vra die namens my moeder. Sy het nie mediese fonds nie en kan ook nie 'n dokter bekostig nie. Sy het seker omtrent so jaar+ terug begin moeilikheid he met haar voete. Dit was net eers so gedeelte wat rooi, droog en jeukerig was. Ons het 'n salfie aangesmeer (kan nie die naam onthou nie) en dit het gelyk asof dit beter raak. Maar nou raak dit erger. Haar voete is geswel, natuurlik ongemaklik, en rooi. Ek het my skoonsus gevra vir advies (sy werk by 'n hospitaal) en sy se dit lyk soos celulitis. Sy se dis ernstig en my ma kan haar voet - selfs haar been verloor. My vraag is dus: hoe gaan ons weet dit is wat dit is en hoe behandel ons dit?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/05/22

Hi Cisca
Ja, dit klink asof dit cellulitis kan wees en al hoe n mens dit kan behandel is met antibiotika op voorskrif van n dokter af. Indien sy nie n dokter kan bekostig nie, neem haar na die naaste kliniek vir behandeling. Groete en baie sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement