advertisement
Question
Posted by: | 2018/01/12

Pynblok vir RA

Hallo dok Ek wil graag uitvind of lokale pynblok (onder narkose) vir rheumatoide artritis pyn in skouer sal help? Ek weet dit is vir my ma gedoen vir rugpyn en dit het gehelp. My man het erge RA en pynmeds werk nie meer so goed nie. Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/01/17

Hi

Dit is n goeie vraag, soms weet ek die spesialiste is versigtig om dit te doen, omdat rheumatoide arthritis reeds die gewrig waar dit aktief is beskadig. Dit hang seker af wat hulle gebruik en waar hulle die pynblok doen. Ek het probeer om jou vraag vir die "arthritis expert" aan te stuur maar dit het teruggekom na my toe, ek neem aan hy/sy is dalk met verlof. Daar is n kans dat dit kan werk, maar ek stel voor dat jy dit met die dokter bespreek wat hom behandel vir die arthritis. Sterkte en ek hoop die pyn word gou verlig. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement