advertisement
Question
Posted by: | 2018/04/26

Pyn oor lewer

Hallo Dr. Ek is vroulik en 64jr. Ek het vir twee weke pyn oor my lewer. Soms geringe naargevoel. Voel versadig. Het het bietjie meer ryker kosse geëet as gewoonlik maar dink nie dit kan oorsaak wees nie. Geen koors. Geen geelkleur in oë en vel. Ek het lank terug galblaas operasie gehad. Soms voel dit of pyn tussen my blaaie is. Ek drink Simvastatin 40mg. Gee asb raad. Hoe kan ek op gesonde manier lewer detoks? Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/04/29

Hi

Die pyn kan van jou lewer of pankreas af kom, so ek sal voorstel dat jy dalk maar dokter toe gaan om lewer funksie toetse en pankreas amilase toetse te doen, net om seker te maak wat aan die gang is. Die dokter mag dalk ook vir jou verwys vir n sonar, dan kan n mens n goeie idee van die toestand van die lewer, maag, pankreas en niere kry. Vir "detox" kan jy genoeg water drink en wegbly van alkohol en te veel koffie op die oomblik. Groete en ek hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement