advertisement
Question
Posted by: | 2019/03/24

Pyn in bors en sooibrand

Hallo Dr. Ek het vanoggend 1:30 vm wakker geword met pyn in my bors en sooibrand en pyn in my keel. Pyn wou nie beter wou nie. Ek het later regop gesit in die bed en n glas water gedrink. Kort daarna het ek begin beter voel en sooibrand weg. Was dit iets om oor bekommerd te wees of was dit net spysvertering. Ek is vroulik en 65 jr. Wat moet ek doen as dit weer gebeur. Baie dankie vir raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/03/26

Hi daar

Dit klink asof dit die sooibrand was wat als veroorsaak het - dit stoot terug in die keel en kan die pyn veroorsaak. Die pyn op die bors kan van n mantelvliesbreuk wees, en dit kan die oorsaak van die sooibrand wees. Jy kan probeer om op meer kussings te slaap in die aand of die bokant van die bed lig met bakstene. Indien dit nie help nie, probeer eerder by die dokter uitkom vir n opinie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement