advertisement
Question
Posted by: Elma | 2019/11/30

Pyn agter kop

Ek het n dowwe pyn agter my kop laag agter. Voel dit net as ek daarop lê andersins nie eintlik nie. Ek het osteoarthritis en het n paar jaar terug n rugoperasie gehad. As ek op die gedeelte druk is dit nie seer nie en my man het ookal gekyk en niks snaaks gesien nie. Was nou net n seevakansie en was baie in die son en met my hare opgebind. Kry ek baie sinusontsteking. Kan nie dink wat dit kan wees nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/12/05

Hi Elma
Dit kan wees dat die gewrigte tussen die nekwerwels (dit begin hoog bo in die nek) ook osteoartritis kan he. Ek stel voor dat jy gaan vir n x-straal van die 'cervical spine' om te sien of daar enige artritis is. Terwyl jy doker toe gaan, toets sommer jou bloeddruk en cholesterol ook. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement