advertisement
Question
Posted by: Jurizna | 2019/08/20

Pyn aan die kant van my linker bors

Ek het dit al nou en dan ervaar. Maar loop nou al n heel dag met dit en word nie beter nie hy pla nie te veel nie net as ek asmem wil haal of lag of so ietsie soms steek hy so erg dat dit moeilik is om asem te haal. Ek het ervaar as ek bestuur en dit gebeur soms word my darm lam.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/08/21

Hi Jurizna

Dit klink asof jy inflammasie van die tussenribspiere kan he. Om seker te maak, sal ek voorstel dat jy eerder na jou dokter toe gaan om te bevestig dat die pyn nie van jou hart of longe afkomstig is nie. Groete en ek hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement