advertisement
Question
Posted by: | 2018/06/22

Plek op vel wat jeuk.

Hallo Dr. Ek het n plek net onder my knie meer regs. So 2.5 x 4.5cm, vel is effens donkerder as res van my vel. As ek daaraan vat jeuk dit. Nie droë vel nie. Vel ook nie grof of skubberig nie. Nie pynlik nie. Dis nou vir 2 maande so. Ek is 63jr en vroulik. Is daar rede vir kommer? Baie dankie vir u raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/06/25

Hi

Dit is moontlik dat dit n swaminfeksie kan wees, of die begin van ekseem of psoriase. Ek dink dit sal beter wees om dokter toe te gaan, veral omdat die vel donkerder is as die res van jou lyf en n mens maar altyd moet ondersoek instel as daar n verandering in velkleur is. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement