advertisement
Question
Posted by: | 2019/12/04

Plaatjietelling laag

Volgens bloedtoetse is my tellings uiters laag. Met vit B12 en hemoglobien /yster omtrent non existent. Ek kry nou vir die afgelope 3 maande eenkeer per maand inspuiting. Alhoewel my moegheid n titseltjie beter is is dit baie vêr van wat dit moet wres. Bly nog moeg met tye. Tellings is bltkbaar laag omdat ek n ontsettende groot mantelvliesbreuk het. Sal die inspuitings eventually help

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/12/05

Hi 
Daar moet n ander rede wees hoekom jou derm nie die VitB12 inneem nie - dit kan wees as gevolg van die medikasie wat jy neem vir die mantelvliesbreuk. Meeste van daardie tipe medikasie kan veroorsaak dat jy nie VitB 12 reg opneem nie. Het jou dokter ander toetse ook gedoen om seker te maak dat jy nie bloed erens anders verloor nie? Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement