advertisement
Question
Posted by: LANDIE | 2018/06/20

Oog wat blurr

My dogter was laasjaar Mei vir haar chekup by die oogkundige en was haar oe 100% reg. Sy het net 'n effe van 'n infeksie in haar oog gehad want kry vinig iritasie of alergi in haar oe van gras en stof en so. Die apteker het vir haar Spersallerg oogdrupels gegee wat sy gebruik het. Deesdae kla sy dat haar oog blur en sy haar oe knip om dit te verbeter. Wat kan dit wees of is dit srooghed in die oe.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/06/20

Hi

Dit kan definitief droogheid van die oe wees, maar n mens sal moet ondersoek instel oor hoekom die oe ewe skielik so droog is. Ek stel voor dat sy dalk weer vir n ondersoek gaan, by n oogspesialis, om seker te maak dat daar nie iets anders aan die gang is nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement