advertisement
Question
Posted by: Linda | 2019/10/18

Ongereelde maag na ongeluk

Ons was 6 dae gelede in 'n impak ongeluk waar ons 'n bees getref het en 'n voertuig afgeskryf het.Ek het my bors redelike seergemaak en my "maag gedeelte " is baie geneus met die ongeluk agv die sitplekgordel, maar wat my egter bekommer is dat my maag sederd die ongeluk nog net die oggend na die tyd "gewerk" het. Ek het minimal probleme met ongereeldheid in daardie area gewoontlik. Is dit iets waaroor ek moet bekommerd wees of is dit dalk net agv die skok en kan ek iets probeer drink om my net weer äan die gang te kry?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/10/21

Hi Linda
Dit moes n vreeslike skok gewees het. So n skok kan veroorsaak dat n mens se derms gaan 'stilstaan'. Indien jy nog nie ondersoek is na die ongeluk nie, moet jy asseblief so gou as moontlik by die dokter uitkom, want dan moet hulle m abdominale x-straal en sonar doen, om seker te maak dat jy nie inwendige beserings opgedoen het nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement