advertisement
Question
Posted by: Erica | 2019/10/09

Obstruksie in dunderm

Ek het gegaan vir die kamera en b.a.meal wat bevestig het ek het n tydelike obstruksie in my dunderm. Die dokter wil opereer, maar ek wil weet of daar n enige ander opsie is. Ek loop al vir n jaar en bly gewig verloor, ek neem nou al minder vaste kosse in. Ek is op nozer en was al 3 keer behandel vir h.pylori. ek het geen ander operasies gehad nie, behalwe n keiser met my dogter se geboorte.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/10/09

Hi Erica
Ek dink jy kan by jou dokter hoor of hy dink dat die tydelike obstruksie vanself kan regkom. Wat is dit wat die obstruksie veroorsaak? Ek stem saam dat n mens nie onnodiglik wil opereer nie, maar indien die obstruksie anatomies is (dit beteken dit gaan nie vanself verander nie) dan sal jy ongelukkig vir n operasie moet gaan. Indien die dokter aandring op n operasie kan jy altyd vir n tweede opinie gaan. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement