advertisement
Question
Posted by: NetEk | 2020/08/08

Naar en gooi op

Ek is 25 (F). Ek wil graaguitvind, voordat ek al die pad na 'n GP toe gaan. Ek gooi omtrent elke oggend op. Dit voel of daar "slym" in my keel is of iets dan begin ek naar word en gooi op. Dit is obviously op 'n lee maag en daar kom net sure uit. Soms het ek al gesien dat daar bietjie bloed ook is as ek so opgooi, en vanoggend het ek geel goed opgegooi (ek verstaan mens noem dit Bile in Engels?) en saam met dit ook die bloed. Wat kan dit veroorsaak? En is daar rede om bekommerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/08/12

Hi

Ja, dit is nie normaal om op te gooi in die oggend vir geen rede nie. Indien daar n kans is dat jy swanger is, dan moet jy asseblief toets. Indien nie, kan jy moontlik n maagseer of inflammasie van die maagwand (gastritis) onder lede he. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement