advertisement
Question
Posted by: marie | 2016/03/09

Moet ek my medikasie ruil of berus ?

Hi Dr, ek is die afgelope 11 maande op Estalis plakkers. Ek is 46 en het nog al my vroue dele. My probleem is, ek kry die afgelope 2 weke nag sweet en hot flashes deur die dag. Ek het my GP gaan sien en hy het vir my Angeliq voorgeskryf. Ek het Angeliq gegoogle en die newe effekte lyk verskriklik ! Ek verstaan ook dat Estalis net n tydelike oplossing vir die simptome van menopause is, is dit waar? My dilemma is skakel ek oor of suffer ek met die plakker en die simptome wat nou weer kop uit steek.Kan so oorskakeling n wanbalans veroorsaak Ek moes na 7 jaar by dieselfde dr oorgaan na n ander dr omdat my huisdokter oorlede is en ek is ook skrikerig omdat my nuwe GP nie my volle geskiedenis ken nie (dis iets wat dr's oor jare uitvind)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement