advertisement
Question
Posted by: MEDIKASIE EN GEWIG | 2018/11/09

Medication and weight

Middag, Ek ly aan erge bipolere depresssie en is op heelwat medikasie. Dan het ek skildklier probleme, diabetes tipe 2, hoe bloeddruk, slaap apnee, en stres en angs baie vinnig.Ek probeer so hard om gewig te verloor maar kry dit nie reg nie, finansieel trek ons swaar so ek kan nie op duur diete en pille gaan nie maar wil sooo graag net gewig verloor. Enige raad asb

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageThe Dietitians
- 2019/01/07

Om gewig te verloor moet jy jou kalorie inname beperk Die beste sal wees om met n dieetkundige te konsulteer Sy kan n individuale eetplan uitwerk wat ook jou ander mediese probleme in aanmerking neem Om kalorie te beperk moet ons n plan he wat die tipe, tye, en hoeveelhde van voedelinname komtroleer Dit moet ook by jou lewenstyl en begroting pas Die meeste dieetkundiges vra mediese fonds pryse wat jy vergoeding kan terug eis Kontak www.adsa.org.za


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement