advertisement
Question
Posted by: Nicolaas | 2018/02/22

Linker onder maag snaaks voel en sukkel normal toilet

Hi Doc, Ek het laas week begin maag voel snaaks by maag linker bietjie onder van Ribs af. sukkel met normal poef. some ook rug agter seer. liggaam ook seer. Ek voel my op maag het swael en hard op linkerhant as regtekant maag. Ek het gaan GP sien en gee my medisyne vir normal poef. Dit al week nou lyk my weer selfde problem terug. wat kan wees? watter naam spesiaaliser van dokter gaan? ek wil nie GP weer gaan, ek voel wil gaan spesiaaliser? Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/02/25

Hi Nicolaas

Dit is moontlik dat jy nodig het om te gaan vir n kolonoskopie - dit is waar die dokter van "onder" af in die kolon met n kamera kyk (moenie bekommerd wees nie n mens is gewoonlik onder ligte narkose so jy weet nie wat aangaan nie). Ek stel voor dat jy na n gastroenteroloog of chirurg toe gaan. In die tussentyd, drink baie water en eet genoeg groente en vrugte. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement