advertisement
Question
Posted by: | 2020/07/05

Lae buik en rug pyn regs?

Ek het nou al vir n week en 2 dae omgekrampte maag en krampe, dok het gese dit is n maagkiem aanvanklik toe ek eerste keer dokter toe was.ek het goed gedrink om maag te stop en vir krampe soos nodig, vanoggend wakker geword van pyn in regterkantste lae buik en rug,al wat bietjie help is om bene op te trek vir verligting.(het so 3 maande terug historektomie gehad,maar glo nie dit het iets hiermee te doen) Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/07/27

Hi daar

Dit kan jou appendiks wees, of jou regterkantste eierstok, of selfs die kolon, so dit sal goed wees om dokter toe te gaan vir n sonar, om seker te maak van die diagnose. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement