advertisement
Question
Posted by: GatvolVirKoorsblare | 2019/02/21

Gereeld koorsblare

Hi Doc. Ek sukkel gereeld met koorsblare, en dit maak 'n mens baie selfbewus voel - Ek kry gewoonlik Acitop salf of oogsalf wat ek moet aansmeer maar dit vat 'n week of so voor dit weg is. Is daar enige iets wat ek kan kry wat die koorsblare kan voorkom? Sal die terugvoering baie waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/02/25

Hi
Daar is n natuurlike produk wat veronderstel is om te help, dit is iets wat n mens kan neem voordat die koorsblaar uitkom, en help dan dat dit nie so erg is nie of vinnger weer verdwyn, die naam is "L-Lysine" en n mens behoort dit by meeste gesondheidswinkels te kry. Koorsblare word versoorsaak deur die herpes simplex virus en sodra n mens se immuniteit laag is, dan kom hulle te voorskyn. Ek stel voor dat jy jou immuunsisteem so sterk as moontlik probeer hou deur gesond te eet en genoeg te slaap, en dan hierdie "supplement" te probeer. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement