advertisement
Question
Posted by: Hilda | 2019/04/25

Koors en erge sweet aanvalle gereeld dag en nag

Ek is 57 jaar oud het nie hormoon of skildklier probleme nie. Ek is oor die algemeen gesond het net 'n problem vir die laaste 2 amper 3 weke. Ek kry nou en dan deur die dag en nag (Soos in elke halfuur na 45 min) 'n koors aanval dat ek skoon verlee is want my gesig en lyf sweet papnat. Dat die sweet my letterlik afloop in my gesig. Ek voel baie warm en my hande en wange is rooi van die hitte.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/04/30

Hi Hilda
Dit klink baie soos die warmgloede wat met die menopause gepaard gaan. Wanneer laas het jy jou hormone laat toets? Indien dit als normaal is, dan moet n mens verder soek - is dit dalk n oorsaak van medikasie wat jy gebruik? Of n newe-effek van iets wat jy drink of eet? Of is dit dalk as gevolg van spanning of angstigheid? Maar begin eers by die hormone, dit is die mees algemene oorsaak van die simptome wat jy beskryf. Groete en sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement