advertisement
Question
Posted by: | 2016/10/25

Hulp aangaande pcos

oral waar ek aanklop kan niemand my 'n antwoord gee nie. Ek was gediagnoseer met PCOS so 3 jaar gelede. Ek is 37, weeg 54 kg en het twee kinders. Ek het hoe bloeddruk, ek is nie opgewonde om medikasie te gebruik nie. Baie dokters het al mense gehelp deur vir hul 'n basiese dieet uit te le. Ek is baie aktief en bly op 'n plaas. Kan u my raad gee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement