advertisement
Question
Posted by: Jolita | 2018/02/18

Hoe lank bly gips op vir n seuntjie van 6

Hi, my seuntjie Het sy arm gebreuk met n 6 grade skuif in die een beentjie en die ander beentjie is n fracture. Dit Het die 18de Januarie gebeur en die dokters se 8 weke. Dis vir my bietjie ontmoontlik vir n 6jarige. Hoe lank moet dit werklik op bly en Kan dit skade Maak as dit te lank op bly

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/02/25

Hi Jolita

Gewoonlik is dit 6 tot 8 weke, wat die gips moet aanbly - dit hang nou maar af van hoe erg die breuk was. Bespreek dit met die dokter, hulle is gewoonlik meer as bereid om dinge aan te pas want ek kan dink dit moet amper on moontlik wees met n seuntjie in gips, veral in die somer. Baie sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement