advertisement
Question
Posted by: Stephanie | 2019/09/09

Hoë insulien en Prolatien

Ek het laas week vir bloedtoetse gegaan, omdat ek vir 'n ruk lank nie meer myself voel nie, en weet ek is nie siek nie. My insulien telling is 20, ek leef 'n gesonde leefstyl en oefen elke dag. My gewig staan al vir die laaste 6 maande stil en kry ek nie geslaap in die aande nie. Ek het ook blykbaar verhoogde Prolaktien, maar borsvoed nie - waarom kan dit wees? Ek het nog nooit enige hormoon of voorbehoed medikasie gebruik nie en is gladnie iemand vir pille drink nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageThe Dietitians
- 2019/09/15

Beste Stephanie  Die beste sal wees om jou dokter te besoek vir n verklaring van jou hoe hormoonvlakke

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement