advertisement
Question
Posted by: | 2018/02/17

Hoë bloeddruk in die aand

Hallo Dr. My man het twee weke terug n pasaangeër gekry. Die laaste drie aande is sy bloeddruk baie hoog. Hy wil nie hê dat ek hom hospitaal toe neem om n dokter daar te sien nie. Wat kan ek doen om bloeddruk af te kry? Hy het vanaand sommer een van sy voorgeskrewe BD pille gedrink. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHypertension expert
- 2018/02/20

Ons weet nou nie wat die indikasie vir die pasaangeer was nie, maar dit klink of hy lankstaande hipertensie het, wat tans nie beheer nie. Dit kan wees dat sy hart na afloop van die passaangeer beter pomp en dus het die bloeddruk begin styg, maar dit hang alles af van die rede vir die pasaangeer. Feit is, sy bloeddruk moet beheer, anders vind verdere skade plaas. Neem hom dan asb terug na die huisarts, of anders `n internis, maar sy bloeddruk moet beheer word.  

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement