advertisement
Question
Posted by: chantel | 2018/02/22

X-ray

Hi x het di loop in gehad en het di driemaande inspiuting wn di wit pille van di birthcontols ook gebruikom my maandstonde te stop. Maar x die loop nu iutgehaal en di dokter gee my weer drie maande in spiuting maar di eertste insoiuting wat x met di loop gebruik het was x n maand agter maar nu het x sex gehad kan x swanger raak

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/02/25

Hi Chantel

Dit is nie vir my heeltemal duidelik wanneer jy die inspuiting gehad het nie. n Mens is gewoonlik 2 weke nadat jy die inspuiting gehad het veilig, dit maak nie saak of die loop net voor dit uitgehaal is of nie. Indien jy onseker is, moet jy eerder n swangerskapstoets laat doen. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement