advertisement
Question
Posted by: zelly | 2019/02/20

Stomach

Hi ek was 11jaar gelede swanger met twins en my dokter het opgetel dat ek n breuk in my maag het dit was nooit reg gemaak nie my maag is redelik opgeswel (groot aan bo kant)hard het verskriklik pyn op my krop sooibrand ek is permanent opgeblaas kan net klein porsies eet. wat is fout met my maag kan dit die breuk is of is dit GORD. help wil net weer my kos geniet. ek is n type 2 diabetic

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/02/21

Hi Zelly
Dit klink asof jy definitief n breuk het. Ek stel voor dat jy gaan vir n sonar van die buik om te sien hoe erg die breuk is en of jy n operasie nodig het of nie. Dit kan ook wees dat jy op dieselfde tyd refluks het, of inflammasie van die maagwand (gastritis) of dalk n maagseer. Om hierdie te diagnoseer sal jy heel moontlik verwys word vir n gastroskopie. Ten minste sal n mens dan die oorsaak vind en dan kan dit behandel word. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement