advertisement
Question
Posted by: robyn | 2016/03/15

Hi Doc ek wil graag weet of u my kan help? Ek kry warm gloede vanuit my nek tot in my gesig. Dit versook dan 'n blasie op my wang en later van tyd maak dit n kors.

Dit vind ook plaas wanneer ek stres of selfs in n bedompige vertrek is. Ek was al by twee dermatologist en hulle vermoed dit is rosacea en die ander vermoed dit is lupus. Ek het al verskeie pille gebruik en salf maar niks help, Het al bloedtoetse en alles gedoen en alles is normaal. Ek was vir n lang tyd for tertrasyl tablette maar dit help ook nie. kan u my moontlik help asseblief? ek is al raad op.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement