advertisement
Question
Posted by: | 2019/06/12

Help asseblief met raad vir my moeder

My ma is HIV positief en is al die laaste 4jaar op behandeling, sy het ook hoe bloeddruk en hartversaking, asook inviseem. my ma is op medikasie vir al die kwale maar sukkel om te pie pie haar bene is bje swaar geswel asook haar maag, sy kan nie haar bene meer regtig oplig nie en het ook ostepeoroses, sys daagliks in bje pyn, ek weet nie meer wat om te doen net om die water se swelling te laat sak nie. Enige raad asseblief. sy drink 80mg water pille in oggend asook in aand

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/06/18

Hi daar
Dit klink asof jou ma se hartversaking vererger. Die hart kan nie meer die bloed sterk genoeg deur die liggaam pomp nie, en dit veroorsaak dan dat die water in die bene en in die maag (en in die longe en in die hart) ophoop. Dit klink asof sy reeds baie waterpille drink. Ek dink die dokter sal weer vir haar moet ondersoek en kyk of die medikasie verander moet word. Groete en baie sterkte vir jou en jou ma. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement