advertisement
Question
Posted by: | 2018/06/15

Hare op tepel

Hallo dr Ek het vanoggend agtergekom dat daar 'n haar direk uit die middel van my regterbors se tepel groei. Ek het dit nog nie voorheen opgelet nie. Daar is hare om die tepel ook maar daardie is al 'n geruime tyd daar. Ek is effens bekommerd en weet nie of dit normaal is nie? Ek het middel laasjaar 'n mammogram en sonar gehad wat 'n groeisel binne regterbors gewys het en na die derde sonar het hulle beslis dis 'n fibroadenoma. Moet ek bekommerd wees hieroor en my GP of Gynae gaan spreek of kan ek die "indringer" maar pluk en aangaan met my lewe? Ek is 43 jaar, het ongeveer vier jaar gelede 'n histerektomie gehad en het nog beide my eierstokke. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc
- 2018/06/22

It is normal. Pull it out if you wish.


Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement