advertisement
Question
Posted by: Lindie | 2020/01/10

Knievervangings operasie

Hallo Dokter ek is 67 jaar en moet in albei knieë vervangings kry.  My dokter het gesê ons moet eers die knieë uitwas voor dat die knievervangings operasie gedoen kan word.  Is dit werklik  nodig?  Kan die operasie nie gedoen word sonder die uit was nie? Die knieë is regtig seer. Ek het al kortisoon inspuitings in die knieë gehad en dit het nie lank gehou voor die pyn weer terug was nie. Dankie waardeer u antwoord.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/01/20

Hi Lindie
Dit is n goeie vraag, en ek wonder ook of dit nodig is, behalwe as die dokter dink dat daar n kans is dat die 'knie uitwas prosedure' die knievervanging sal kan uitstel? Jy kan ook vir n tweede opinie gaan indien jy nie seker is oor die dokter se voorstelle nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement