advertisement
Question
Posted by: AM | 2014/03/22

Geswelde voete en bene

Soggens as ek wakker geword het,was my vingers styf en later het my voete en bene in die nagte begin pyn/brand. My voete swel ook. In die nag slaap ek met my voete op n kussing, omdat dit brand en snaaks voel. Ek het dit al aan my dokter genoem, maar hy het my bloeddruk en hartklop geluister en se als klink reg. Ek is nie erg oorgewig nie en 43jaar oud. Alhoewel ek vinnig 7 kg in 3 maande opgetel het en sukkel om dit te verloor. Ek het ook al vir my water pille gekry en dit help met swelling, maar nie die brandgevoel nie. Wat kan dit moontlik wees? Hoop iemand kan my raad gee. dkie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement