advertisement
Question
Posted by: Bekommerdepasient | 2018/07/16

Gallbladder infection

Naand Dok Ek soek asb hulp. Ek was die 13 de julie vir n Gastroskopie gewees en die dokter het gesê dat ek n Mantelvlies breuk het en Galstene en Galblaas infeksie my galblaas se wane is 4mm duk. Ek wil graag weet is dit normaal om pyn te ervaar aan my regter kant by my ribbes en dat my maag opgeswel is asb ek wil weet is dit normaal of nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/07/19

Hallo

Ja, die galblaas sit aan n mens se regterkant onder die ribbes, maar jy moet behandel word vir die galstene en die galblaas infeksie, want dit kan n mens baie siek laat voel. Indien jy nog nie enige behandeling ontvang het nie, gaan asseblief so gou as moontlik terug na die dokter toe. Groete en ek hoop jy voel gou beter. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement