advertisement
Question
Posted by: | 2018/05/16

Elmboe wat knak

Hallo dokter. Ek wil net vir interessantheid weet. My elmboe (links baie meer gereeld as regs) sal so klap geluid maak as ek my arm reguit maak. Dis glad nie seer nie. Moet ek bekommerd wees daaroor? Ek het wel osteoartritis in my kniee en sukkel ook met rugpyn. Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/05/21

Hi

Ja ek sal daarna laat kyk as ek jy is, dit kan die begin van arthritis in die elmboog wees. Indien jy heeltyd die elmboe gebruik vir n sekere tipe aksie, soos bv gholf of tennis, dan kan dit ook die oorsaak wees van die geluid. Dit kan ook deur die tendons veroorsaak word. Indien moontlik moet die dokter jou vir n xstraal van beide elmboe verwys. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2018/05/18

Ek het presies dieselfde met my elmboe, my regterkant nou weer meer as die linker kant. Ek maak paarkeer in die dag my arms reguit dan maak dit daai klap geluid. En het ook lae rug probleme, maar sal like om te weet vir interessantheid wat is die doel van die klap geluid met mens se elmboe.

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement