advertisement
Question
Posted by: Jackie | 2017/02/04

Ek wil my ma help sy suffer baie

My ma het sere op haar gesig arms en lyf het 3 byt merke so ruke trug gekry sy het aan houdende kopsere,spanning,jeuk baie.deer die dag is sy oky as dit aand word begin dit.sy wil huil,mal word van spanning,kan nie die donker vat nie,sukel om te slaap.als jeuk en pyn .sy is 53 en n porforie lyer ..ons weet nie wat dit is nie kan iemand my help asseblief..dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement