advertisement
Question
Posted by: Jasper | 2016/05/22

Ek het n skerp pyn in my regtersy, net bokant die heup been? wat kan dit weesit wees?

Ek Is nie naar nie, gooi nie op nie. Ek voel ne siek nie. Dis net die skerp pyn in my regter kantste sy wat pla. Ek is 40 en my blindederm is nog nie uit gehaal nie! Dit is ook nie seer as ek urineer nie maar die pyn word we'll velrig vir n kort tydjie as ek urineer het! Kan iemand my se wat dit is! Ek loop nou al 4 dae met die pyn en dit raak net erger!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement