advertisement
Question
Posted by: E Lombaard | 2019/07/01

Dr help my gaan gaan die 11de vir n totale Prostatektomie.

Ons is jonk 62 en n redelike goeie seks lewe.... soveel vrae maar sy telling blykbaar te hoog vir die inplanting.. Moet ons aanvaar dat hy NOOIT weer n ereksie sal hE nie? totaal onmoontlik. .kan ek lesers se opinie hoor van eggenotes wat vir dieselfde operasie was..dit is kommerwekkend en hartseer...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2019/07/12

Hi daar
Ek dink dit sal goed wees om weer met die dokter te praat wat die chirurgie gaan - ek weet dat hulle nie n totale prostatektomie sal doen indien dit nie 100% nodig is nie. Indien die telling egter hoog is, soos jy se, gaan mens die risiko moet opweeg van nie vir die operasie gaan nie. Daar is maniere hoe hulle kan help dat n mens nog steeds n sekslewe het nadat die chirurgie gedoen is, die dokter behoort hierdie opsies met julle te bespreek voor die chirurgie. Baie sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement