advertisement
Question
Posted by: Karli | 2018/11/30

Diet

Help asb! Ek het 6 maande terug n baba gehad en het 10kg om te verloor maar dit voel vir my amper onmoontlik, ek weet nie wat alles om te eet nie en om te dieet is duur. In die oggende sal ek oats eet en eers weer in die aand, take aways werk ons goedkoper uit en daarom eet ons 4 uit 7 dae take aways, anders is dit hoender of wors saam rolls, steak en aartappel of iets saam brood. Ek is so desperaat om weer in my klere te pas van voor my swangerskap. Hoe kan ek gewig verloor op n 'tight budget'? My man kan eet wat hy wil sonder om gewig op te tel en dus maak dit dit moeiliker vir my.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageThe Dietitians
- 2019/01/07

Beste Kali
Groene is baie goedkoper as Take aways en jy sal dit moet maak as jy will gewig verloor  (al is dit net vir jou en nie jou man nie) Die oats is goed maar jy moet middagete nie uitskakel nie Maak vir jou a groor slaai met 2 gekookte eiers OF 1 klein blikke pilchards (dis altwee goedkoop proteine) en voeg dan 1/2 kop geblikte pitmielies of gekookte wilde bruin rys by jou slaai met a slaaisous Kry a boek wat wys om groente lekker gaar te maak en eet 3 tipes in die aand met klein porsie protein Vermy alle brood aartaples rys patats en pasta en pap en Take outs in die aand (alle groente is OK en goedkoop soos groen bone kool pampoen)  maak stsel v jou man maar met 3 grientes in jou bors is dit maklik om dit te vermy 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement