advertisement
Question
Posted by: FrenG | 2019/12/19

Diabetes?

Ek ondervind nou al 'n hele tydjie die volgende simptome: droeë mond, gedurige dors, duiselige gevoel as dit naby etenstyd is (honger?),vaginale infeksie, orale infeksie, soet smaak in mond, en naarheid as ek lekkergoed eet. Ek het verlede sondag my suiker getoets met my ma se glukose toestel voordat ek enige iets geeët of drink het en dit was 4.7. Is dit moontlik dat ek wel begin diabetes kry? Groetnis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/01/06

Hi daar
Die simptome wat jy ervaar kan n ander oorsaak he, so dit is nie noodwending dat daar fout is met jou bloedglukose vlakke nie. Dit kan wees dat jou bloedsuiker begin val as dit naby aan etenstyd kom, om die gevoel te keer kan jy probeer om meer gereeld kleiner maaltye te eet. Ek sal voorstel dat jy jou bloedsuiker weer toets oor so twee weke, en toets dit vastend, met ander woorde in die oggend voordat jy enigiets geeet of gedrink het. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement