advertisement
Question
Posted by: Nicoleen | 2017/07/28

Borspyne

Goeie dag ek is 32 jaar oud en kry die aflope tyd verskriklike borspyne, dit voel of daar paar bakstene op my bors gesit is. My geskiedenis van familie is daar beroertes,hartversaking en hartaanvalle. Ek kry dit so erg my mond gaan dood en raak duislig en begin sweet. Wat kn dit moontlik wees. Wat is u raad

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement