advertisement
Question
Posted by: | 2018/09/19

Blue mark

Hallo Dr. Ek het drie maande terug my been baie hard gestamp. Daar was n groot blou kol wat hard geword het. Die blou het stadig verkleur na bruin. Die bruin kol is nog daar maar die afgelope twee weke is daar n inbulting van die kol. Dit is nie pynlik nie maar dit bekommer my dat die kol nou inbult. Moet ek n dr gaan sien. Ek vlieg binnekort buitelads en is versitig vir bloedklonte. Wat stel u voor. Baie dankie vir raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2018/09/20

Hi

Dit klink asof daar baie bloeding onder die vel was en nou moet die ou bloed nog oplos onder die vel. Ek sal eerder dokter toe gaan as ek jy is, veral omdat jy moet vlieg, laat die dokter net eerder die been ondersoek om seker te maak daar is nie iets om oor bekommerd te wees nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement