advertisement
Question
Posted by: Alet | 2020/06/20

Bad memory

Ek vergeet iets wat iemand my nou net gesê. Ek kan nie onthou waar ek goed berê nie of waarmee ek 'n oomblik terug besig was nie. Sekere goed onthou ek. Dit raak al erger. Ek is 'n 51 jarige vrou.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/06/26

Hi Alet

Dit kan wees dat jy gespanne is, of aan te veel dinge gelyk dink, selfs net onderliggend. Maar indien jy nie regtig meer spanning as gewoonlik ervaar nie, en indien jy genoeg slaap kry, dan stel ek voor dat jy eerder dokter toe gaan om seker te maak dat daar nie iets anders fout is nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement