advertisement
Question
Posted by: | 2020/06/20

Antibiotika

Hallo dok....het n abses in my tand..my dok ht antibiotika voorgeskryf. 500mg Betamox en 400mg Benetrazole driekeer per dag...en dan ook Coxleon en Synaleve....ek voel nie baie lekker as ek dit gedrink het nie...kan ek dosis verminder? en hoe drink ek dit dan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc
- 2020/06/26

Hallo


Dit is veral die benetrazole wat n mens nogals sleg kan laat voel. Maak seker dat jy genoeg eet voordat jy daardie antibiotika neem, en n mens kan glad nie alkohol gebruik in die tydperk wat jy benetrazole gebruik nie, dit gaan jou ongelooflik sleg laat voel. Indien jy wel die bogenoemde goed doen, en jy voel nogsteeds sleg, dan stel ek voor dat jy eerder met die tandarts gesels oor die vermindering van die dosis van die benetrazole, dalk na twee keer per dag, maar dit gaan dan nie so effektief werk nie. Groete en sterkte. 

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement