advertisement
Question
Posted by: Mary | 2006/10/27

5 Weke swanter

Ek het vandag uitgevind ek is swanger. Blykbaar 5 / 6 wekies. Ek wil net weet kry mens altyd morning sickness of is daar party vrouens wat dit vryspring. Ek is nie naar nie en is net bekommerd daar is dalk ietsie fout. My gynae is eers dinsdag terug dan kan ek 'n afspraak kry. Wil maar net weet.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Not all women have morning sickness.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: lonely | 2006/10/27

Goeiedag Mary

Ek en jy is dan in dieselfde boot... ek is ook ongeveer 5-6 weeke, my eerste afspraak is maandag... ek ondervind ook nie morning siekness nie en hulle se nie alle vrouens kry dit nie...so wees bly jy het dit nog nie...ek weet van een kolega wat dit ook nie aan die begin gehad het nie maar op haar 8 weeke toe kry sy dit maar eers...so ek dink ons is nog te vroeg in ons swanger skap en ons hcg levels moet nog baie groei... hopelik kry ons dit glad nie ( of wel ek nie )

Veelsgeluk vir jou en kyk ma mooi agter jou kleintjie

Reply to lonely

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement