advertisement
Question
Posted by: moedeloos | 2003/12/10

5 jaar oud - maak nog nat en vuil in broek

My swaer se 5 jarige dogter kuier vir 2 weke by my. Die probleem is sy maak nog steeds nat en vuil in haar broek. Sy loop die hele dag so as jy nie vir haar sê om haar te gaan skoon maak nie. Gister het daar terwyl sy loop, van die bollie by haar broek uitgeval, en sy het dit net verder in die mat ingetrap. Ek het al geraas, pak gegee en mooi gepraat. Ek dring net nie deur na haar toe nie. Sy is 'n baie slim kind met 'n goeie woordeskat. Haar ma domineer haar baie en sy kry nie baie aandag by haar nie. Sy vertel my ook dat haar ma haar in die maag slaan, met die vuis. Ek weet nie wat om te doen nie. My dogter is 6 jaar oud, en al die goed verwar haar vreeslik. Die kind sal tantrum en net vir my skreeu sy hoef nie vir my te luister as sy nie lus het nie. Sekerlik moet sy tog voel haar klere is nat en vuil? Hoe moet ek haar en die situasie hanteer, want op die stadium wil ek weghardloop.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Dear moedeloos,
How unpleasant ! It is not normal for a 5-year-old to have enuresis and encopresis ( the formal terms for what you describe ) and this would suggest that the child is potentially psychologically disturbed ; and it sounds as if the parents have somehow not handled this well, or the child should surely have been taken to see a child psychiatrist well before now. It sounds as if there could be srous problems in her home, and if the mother is hitting her in the belly with her fists, that is child abuse, and one would need to consider reporting this to the proper authorities.
As you say, the child must notice that she is wet and dirty, and the odd thing is that she is not noticing the feeling that leads all of us to decide to use the toilet, not bothering to control this, or to cope with it properly.
Maybe you can discuss this with your "swaer", if he doesn't sound involved yet. But I'd be worried that something has been going seriously wrong within that household.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anna | 2015/03/21

Daar is 'n oplossing. Gaan kyk na www.pantspoop.com

Reply to Anna
Posted by: Jaco Havenga | 2015/01/29

Goeie dag. Ek is 41 jaar oud en het n wiesie probleem met my oe. Elkekeer as ek my oe laat toets en die toetse is gedoen. Na n paar minute dan moet die oogarts weer toets en dan is my viesie uit. Hoekom maak my oe so. Dankie

Reply to Jaco Havenga
Posted by: Pienkie | 2014/05/16

Hai jinne shame ek weet ni waar deur jle gani ma ek wiet dis baie drasties en eks jammer om te hoor ek hoop jle kindtjie word gou gesond en se vha sy moet vha mooi opas asb leke dag mwaaaah*

Reply to Pienkie
Posted by: tinkie | 2014/05/15

Wie se vi haar sy moet in ha broek kak sy is mos groot want sy sal mos wiet hkm sy dit doen want ha ma kak ook seker in ha broej voo hle gan sl

Reply to tinkie
Posted by: Zeena | 2003/12/10

Iets is drasties verkeerd, en dis nie die kind se skuld nie. Jy sal moet help hier. Wat sy doen, is nie normaal nie, maar op een of ander wyse is daar fout by haar huis. As sy jou vertel haar ma slaan haar in die maag ... dis baie ernstig en 'n saak vir Kinderwelsyn of 'n sosiale werker. Die kind is sielsongelukkig en die piepie en poefie is moontlik haar enigste manier om aandag op haarself (haar probleem) te vestig. Voor jy met jou swaer praat, probeer op 'n subtiele manier meer inligting uit die kind kry. Onthou, kinders van vyf kan nie jok oor sulke sake nie, want as dit nie bestaan nie, kan dit nie in hul woordeskat of verwysingsveld wees nie. Sy praat dus die waarheid.

Dis moeilik vir jou, en miskien moet jy aan jou dogter verduidelik dat haar niggie (?) nie 'n gelukkige kind is nie, en daarom hierdie dinge doen. Maar om die arme kind se ontwil is dit noodsaaklik dat jy dalk reguit met haar ma praat. Vra wat aangaan. Jy kan dit heel simpatiek aanpak -- want mens weet ook nie wat die ma se probleem is nie! Maar maak werk daarvan en red 'n kind!

Reply to Zeena

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement