advertisement
Question
Posted by: mommy | 2008/07/22

26 mnth old boy

My seuntjie is fris en gesond. Maar ek sukkel met die alewige toeneus met slaaptyd. Het Zertyc gebruik toe Allecet en toe Allergex chronies, tot die goed nie meer wil werk nie. Ek het laas week Clarines gebruik en nou is ek op Adcoflupain wat maar die beste werk. Dit bevat die volgende bestandele: Elke 5ml bevat Tripolidien-HCI 0.625mg, pseudoefedrien-HCI 15mg, parasetamol 125mg en alcohol 9.6?v/v
Preserveermiddels: Metielhidoksibensoaat 0.12% m/v, propielhidroksibensoaat 0.02%m/v. Is dit veilig? Wat staan my te doen as die 10dae verby is? Hy haat neusspuit of neus druppels. En ek sweer al die goed het hom dependant daarop gemaak, hy gaan slaap baie baie moeilik sonder dit en as ek dit nie gebruik vir so 3dae nie het hy weer die erge toeneus simptone in die middel van die nag wat dan oorgaan in verkoue!! Ek is RAADOP! Wat moet ek doen??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mommy
Mens kry ongelukkig 'n "rebound" toe neus van al die dekongestante! Van die middels wat pseudo efedrien bevat is nou teruggetrek en mag nie meer vir kinders gegee word nie agv slegte newe effekte. Mens moet maar die antihistamiene so elke 3 maande afwissel - ek dink hulle word tog tolerant daarteen.
Ek dink jy moet dalk maar 'n oor neus en keel spesialis met hom gaan sien - miskien sal 'n kort kursussie kortisoon stroop die siklus breek.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: johan gouws | 2014/06/01

Kan adco-flupain n newe effek van konstante neus bloedingop n 4 jarige meisiekind he?

Reply to johan gouws
Posted by: Also a mom | 2008/07/22

Jong, die probleem is dat alle medikasie naderhand ophou werk. My ENT het vir my verduidelik dat sout water (soos salex) die & #39 haartjies& #39  in die neus weer laat werk na & #39 n verkoue en virus - en dit hou die neus skoon. Maar om & #39 n konstante toe neus te behandel sal hy elke dag van sy lewe & #39 n kortisoon sproei moet gebruik. Ek vind die Nasonex werk goed en is maar die een wat die minste sleg proe. Dit vat ten minste 3 weke se elke dag gebruik om die verskil te sien - maar dit werk dan baie goed, solank hy dit elke dag gebruik. Al die ander medikasie (behalwe kortisone soos Nasonex en Saline sout water) veroorsaak rebound congestion wat beteken die probleem is erger as tevore sodra jy ophou om dit te gebruik. Ek weet hoe jou seun voel - dit voel of jou neus met cement geblok is. As jy kan, vat jou seun na & #39 n ENT toe. As jy in JHB bly, Dr Duane Mol is & #39 n ENT in Alberton en regtig baie goed. < br> < br> Voorspoed!!!!!!!

Reply to Also a mom

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement