advertisement
Question
Posted by: Beet | 2004/10/11

202 KG

Hallo kan iemand my raad gee sal beet help vir ’n dieet wat is die doel van beet wat bevat beet. Ek weeg so 202 kg my BMI is 52.3

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Beet
Beet of 'beetroot/ in Engels is 'n heel gesonde groente, maar dit gaan nie rêrig vir gewigsverlies help nie. Aangesien jy 'n groot hoeveelheid gewig moet verloor, wil ek graag voorstel dat jy 'n kliniese dieetkundige spreek sodat sy/hy 'n dieet vir jou kan uitwerk wat gewigsverlies sal aanmoedig (kyk na die Lys Dieetkundiges op hierdie Webwerf of skakel 082-593-0276, of stuur ‘n e-pos aan sscharf@nhcltd.com of kyk in jou plaaslike telefoongids of Geel Bladsye om ‘n dieetkundige in jou gebied te vind). Bespreek ook die gebruik van Xenical met die dieetkundige, want dit sal miskien help om jou gewigsverlies 'n hupstoot te gee, aangesien jy baie gewig moet verloor. Sodra jy begin gewig verloor, kan jy ook begin oefen - sluit aan by Walk for Life - hulle sal jou toestand moniteer soos jy oefen en jou ondersteuning gee om te volhard.
Sterkte
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ekke | 2004/10/11

Vriend, jy is teoreties in jou m---------r. Kom ek gee jou GOEIE raad vandag en ek weet die Dieetkundige sal saamstem ==en ek is nie hier om haar rol te vervul nie, wil net ook help===kontak Dr Jan Botha by Slenderwonder in PTA en jy sal nooit ooit spyt wees nie. Het gelyk soos jy en het al 40 kg verloor in 4 maande.===en ek voel fantasties.

Reply to ekke

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement