advertisement
Question
Posted by: Kasandra | 2008/06/11

2 Maande inspuiting

Hi - dok ek was op die 2 maande inspuiting voorbehoedmiddel en na 5 jaar het ek toe op die pil gegaan eers mercilon nou yasmin - my maandstonde is vreeslik erg die eerste 3 dae baie baie bloed alhoewel net spasms met nie veel pyn nie - dit beinvloed my lewe veral met "moods" en pms - ek is ook geneig na depressie - dit was nie so erg op die inspuiting nie - die hele storie is depressief - ek wil nou terug gaan op die inspuiting aangesien dit seker nog 2 jaar sal wees voor ek met 'n gesin begin. Ek het vandag my laaste onaktiewe pil gedrink en sou more met my aktiewe pilletjies begin.

Wanneer moet ek gaan vir die inspuiting? More?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Kasandra
Ja gaan so gou moontlik daarvoor. Onthou net om die 2 weke ten minste ekstra beskerming soos kondoom of iets te gebruik.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement