advertisement
Question
Posted by: Ilze | 2006/07/18

1ste besoek

Ek het gister gehoor ek is 4 tot 5 wekies swanger. Ek gaan nou met verlof en dan kan my ginikoloog my eers die 16de Aug sien. Dis dan op omtrent 8 weke. Is dit reg so?
Kan Dr. dalk vir my 'n Afr boek aanbeveel wat handel oor swangerskap en dalk die eerste paar jaar?
Dankie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is fine to see your doctor at 8 weeks, unless you have had previous problems in pregnancy or have a medical illness.
Have a look at Exclusive books. They have a range of preganncy books.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: feeki | 2006/07/18

jy kan ook op die pregnancy chatline ingaan, ek het al baie daar geleer!

Reply to feeki
Posted by: Ilze | 2006/07/18

Baie dankie vir julle advies en geluk Feeki!! Ek hoop alles is 'n heerlike ondervinding vir jou!
Ek sal beslis die boeke kry en begin lees.
Lekker dag vir julle!

Reply to Ilze
Posted by: Sarah | 2006/07/18

Baie geluk!! Ja dis reg so, gynaes sien 'n mens eers van 7-8 weke want voor dit is die babatjie omtrent net 'n spikkeltjie en kan hulle nie mooi op sonar sien nie. Kry vir jou Sister Lilian se swangerskap en geboorteboek. Jy kan ook Marina Petropoulos se Babasorg handboek kry vir wanneer babatjie gebore is. Of koop Baba en Kleuter of Living & Loving, Your Pregnancy of iets. Ek het vir al hierdie tydskrifte ingeteken want daar is so baie om te weet. Sterkte met jou swangerskap!

Reply to Sarah
Posted by: Feeki | 2006/07/18

hi Ilse

Baie geluk!
Ek het verlede week Maandag gehoor ek is swanger, en Donderdag was my eerste ginikoloog besoek gewees, hy het dit bevestig , ek is amper 6 wk en 'n paar dae
My dokter het my ginikoloog geskakel geskakel en vir my 'n afspraak gereel, dit gaan baie vinniger as wat jy dit self sou moes doen, want hulle is mos altyd weke vooruit vol bespreek! waarom vra jy nie jou dokter om dieselfde te doen nie. Ek gaan nou weer die 10de August moet elke 4 weke gaan. Dan is ek al 10 weke!
Waar bly jy?
Sterkte, dis ook my 1ste swangerskap en ek probeer alles uitvind wat ek kan

Reply to Feeki

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement