advertisement
Question
Posted by: SZ | 2007/08/15

15 MND OUD - BRAKING

Halo dok, my seuntjie het verlede week in Dinsdag aand 3 keer erg gebraak. Ek het sy koors dopgehou, sy fontanel was nie ingeval en hy het weer water later die aand gekry. Wel ek het gedink dis 'n maagvirus en die volgende dag het my ma hom goed dopgehou en hy het weer vloeistof (rooibos tee en water) goed ingeneem. Wel dit het vroeg vanoggend weer gebeur maar nie so erg nie. Kan tandekry braking veroorsaak? Ek gee vir hom Lactogen 6mnths onwards. Wat kan ek doen as dit weer gebeur?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo SZ
Nee tandekry behoort nie braking te veroorsaak nie - hy het dalk maar 'n maag virus - solank hy goed vloeistof inneem, nie koorsig is nie, sy fontanel normaal is en hy nie pap en lusteloos is nie, kan jy simptomaties behandel met Emetrol vir die naarheid en Rehidrat.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement