advertisement
Question
Posted by: P | 2004/10/17

11826 Mindfull wowed

Liewe Mindfull

Ek raas nie met jou nie; hoor, maar ek is sommer die moer in. Hoekom is jy so akkomoderend vir die spul, is jy ook gebrainwash om te dink ons skuld hulle iets? Weet jy, sommer net 'n lawwe voorbeeld maar om my punt te maak: As al ons blankes almal daar in die dorre Noord Kaap moes gaan hervestig het en van voor af infrastrukture/ekonomie ens moes opbou, dit sou 'n helse swaar ding wees wat baie jare sal neem om op die been te bring, maar weet yj wat sal gebeur in die res van die land? Na 'n paar jaar sal alles afgebreek wees tot niks toe nie en weet jy wat hul dan sal doen? Hul sal na ons kyk en se dit is onregverdig dat ons alles het en hulle swaarkry en al ons probleme sal van vooraf begin.
As Suid Afrikaanse rolbal of visvang more 'n paar wereldklas spelers oplewer en hul fotos verskyn in die koerante, gaan ons die klaagliedere hoor omrede die span te wit is en die bestuur sal dadelik verander moet word en daarna die span ook, 'n paar damme sal erens gebou moet word en die bulldozers sal ingebring word om 'n paar rolbalvelde langs hul sokervelde skep. Daar is 'n kans is om in die limelight te kom.

wowed: Ek gaan vir jou 'n mooi en lang antwoorde gee wat jy sal kan verstaan: F O K O F

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

,,,,,

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement