advertisement
Question
Posted by: Paula | 2005/11/26

100 % whey protein

Weet dis belangrik om proteiene saam met jou volgraan ontbyt in te kry. Ek het Matrix se 100 % whey protein gekoop (dis 'n shake, tipe van 'n mealreplacement), maar ek gebruik reeds USN se DIET FUEL MEALREPLACEMENT. Benodig net die ekstra proteine in die oggende.

Kan ek dit maar in sy poeiervorm (Natuurlik nie die aanbevole scoop nie, maar slegs 'n teelepel daarvan) oor my ontbytgraan gooi? Ek eet my ontbyt droog, sonder melk.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageArchive

Paula.

Dit klink dood reg. Whey protein word goed geabsorbeer deur die liggaam. As jy dit gebruik vir 'n protein aanvulling saam met ontbyt is dit dood reg. Jy kan 'n hoeveelheid gebruik wat ongeveer 30g protein verskaf per maaltyd of snack. Jy benodig 2g protein per kg liggaamsmassa. (Dit sluit natuurlik jou kos in)

Groete
Annelie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Keanu | 2006/01/11

Hi ek wil weet hoeveel gram 100% weigh proteiin ek benodig per dag om redelik gou gewig op te tel? Ek weeg 60kg op die oomblik. Is dit beter om die shake met volrrom melk te maak?

Reply to Keanu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement