advertisement
Question
Posted by: Jenny | 2007/06/22

0+ blood group diet

ek benodig meer inligting,aangesien ek 10 kg moet verloor en dit
gaan moeilik, aangesien ek ook met 'n rug probleem ook het en die dokter gese het dat ek moet gewig verloor daarvoor.

hoop u kan my help

dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Jenny
Ek is self nie oortuig dat hierdie bloed groep diëte op ordentlike wetenskaplike navorsing gegrond is nie. Dat elke persoon op hierdie aarde wat aan bloedgroep A behoort voedsels X en Y nie mag eet nie, en dat hulle gewig sal verloor as hulle dit uitsny is myns insiens besonder onwaarskynlik. Jy kan egter by een van die groter boekhandelaars navraag doen oor die boeke wat deur Dr D'Adamo geskryf is. Dit is verstandiger om jou gewig te beheer met 'n goed gebalanseerde dieet (kliek op 'Diet' en 'Weight loss' en 'The Right Approach en 'Slimming Diet')en gereelde oefening. Vra jou dr watter soort oefening jy mag doen aangesien jy 'n rugprobleem het (bv. swem) en probeer om elke dat ten minste 30 minute se oefening te doen.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement